Negatiewe inkomstebelasting

'n Negatiewe inkomstebelasting is in ekonomie 'n stelsel waar mense met 'n inkomste bo 'n sekere vlak geld aan die staat betaal terwyl mense met 'n inkomste onder daardie vlak geld van die staat ontvang. Die term is in die 1960's deur Milton Friedman voorgestel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search